Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Eienaar van apteek helder oordag vermoor

Avbob member rewards feature
Road To Literacy Trolley Library.
NEWCLARE, GAUTENG – Die gemeenskap van Newclare en Westbury in Johannesburg is in rou gedompel ná nog ‘n bekende inwoner helder oordag vermoor is. 
Faizel “Faya” McKenzie, die eienaar van die Newclare-apteek, is by die werk doodgeskiet.
Sy apteek is in dieselfde straat as die winkel waar Ashwyn McCabe op 11 Maart vermoor is.
Die polisie het ná die moord op McCabe onderneem om meer beamptes in die gebied te ontplooi, maar die gemeenskap sê dié ingryping was van korte duur.

en_USEnglish